Die ander Marta Eleanor Baker Die ander Marta Nou het ek geleer daar is twee maniere van liefh Jy klou vas of jy laat los Na jare se onderdrukte vrese en verlangens klim Marta op n dag in haar motor en ry weg Weg van haar man Hendrik weg van ha
  • Title: Die ander Marta
  • Author: Eleanor Baker
  • ISBN: 9780798142793
  • Page: 493
  • Format: Paperback
Die ander Marta Eleanor BakerNou het ek geleer daar is twee maniere van liefh Jy klou vas of jy laat los.Na jare se onderdrukte vrese en verlangens klim Marta op n dag in haar motor en ry weg Weg van haar man, Hendrik, weg van haar lewe op die plaas Aan die Weskus vind sy n tydelike heenkome in n klein vissersgemeenskap Die genesende waarde van die eenvoudige lewe by Koster en sy mense, die heNou het ek geleer daar is twee maniere van liefh Jy klou vas of jy laat los.Na jare se onderdrukte vrese en verlangens klim Marta op n dag in haar motor en ry weg Weg van haar man, Hendrik, weg van haar lewe op die plaas Aan die Weskus vind sy n tydelike heenkome in n klein vissersgemeenskap Die genesende waarde van die eenvoudige lewe by Koster en sy mense, die herwinning van selfvertroue en eie waarde, maak van Marta n ander mens En selfs Hendrik kom geleidelik tot nuwe insigte deur die ontydige besoek van n jong familielid n Meesleurende roman waarin die metamorfose van n emosioneel verwaarloosde vrou met menslikheid en humor weergegee word Eleanor Baker se eerste roman is in 1972 gepubliseer, maar dis met Weerkaatsings, 1984, dat sy werklik die aandag getrek het Dit het n FAK toekenning ontvang en het oorsee verskyn in Engels, Sweeds, Hebreeus, Deens en Fins Haar roman Verbeelde werklikheid is n tour de force genoem en haar roman oor die Anglo Boereoorlog, Groot duiwels dood, is ook in Nederlands vertaal rugteks
Die ander Marta Eleanor Baker

  • [KINDLE] ì Unlimited ✓ Die ander Marta : by Eleanor Baker ä
    493 Eleanor Baker
  • thumbnail Title: [KINDLE] ì Unlimited ✓ Die ander Marta : by Eleanor Baker ä
    Posted by:Eleanor Baker
    Published :2019-05-07T11:10:04+00:00

One Reply to “Die ander Marta”

  1. This was the last book Eleanor Baker was working on shortly before her death and this fact shows in the type of novel it is The story begins where Marta has decided to commit suicide She wades into the ocean and waits The day grows long, but nothing happens This is the story of how Marta s life changes once she decides to live and is a worthwhile read.

  2. Wat n goeie boek Van n vrou wat weer haarself moes vind Hierdie boek lees ek graag weer en weer, veral wanneer ek bietjie af is en my lewe na n cul de sac lyk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *